Kontak die Grewar-span

Tuis

Jongste nuus

Grewar: Kort geskiedenis
Grewar: Stamboom

Grewar: Naamstudie

Bedrywighede
Familiestaaltjies
Fotoalbum

Skakels
Kontak ons

Grewar-genealogie Suid-Afrika

Grewar Genealogy South Africa

Die persone wat tans met die Grewar-genealogie besig is, is Peter Murray van Riebeeckstad en Andy Grewar van Grahamstown. Peter fokus op die nageslag van CHRISTOFFEL JOHN GREWAR en Andy spesialiseer in die nageslag van THOMAS JONES PATERSON GREWAR, en beide van hulle werk aan die res van die stamboom ook.

Indien daar lesers is wat afstammelinge van enige van die Grewars van Suid-Afrika is, en wat bereid is om met die verdere navorsing te help, sal dit hoog waardeer word. Hoe langer daar getalm word om familiegegewens op te teken, hoe moeiliker word dit vir die nageslagte om dit in die hande te kry. Wanneer iemand sterf, dra hy/sy inligting van onskatbare waarde met hom/haar saam graf toe. En daardie inligting kan vir die nageslag vir ewig ontoeganklik wees.

Die kontakbesonderhede van die Grewar-navorsingspan:

(c) Peter Murray, 2005. Laas bygewerk 2009-09-19. http://www.murray.za.net/grewar/kontak.html