Murray-skakels en ander skakels

Tuis

Jongste nuus

200-jaar-reünie

Murray: Kort geskiedenis
Murray: Stamboom

Murray: Naamstudie

Bedrywighede
Familiestaaltjies
Fotoalbum

Skakels
Kontak ons

Skakel na ons!

Ons wil graag hê dat ons webwerf meer bekend raak, en daarom nooi ons mense uit om na ons webwerf te skakel. Ons is ook gewillig om 'n terugskakel na sulke mense se webwerwe op hierdie bladsy te plaas.

Skryf aan die werfmeester, Samuel Murray, by afrikaans@gmail.com om 'n skakel aan te meld of 'n skakelruiling aan te bied. Gebruik gerus een van ons baniertjies.

www.murray.za.net

www.murray.za.net

www.murray.za.net


Murray-verwante skakels

  • Andrew Murray Familiestigting - Amptelike webwerf van dié familievereniging, met inligting oor reünies, stambome en foto's. John Lightning is nie verwant aan Andrew Murray nie.
  • Alfred Thurtell and Mary Everitt Murray - Alfred Thurtell het sy van na Murray verander ná 'n skandaal, en Suid-Afrika toe verhuis. Nie familie van John Lightning nie.
  • Murray, Wienand, Mellet Family - Enkelbladsy-Family Tree Maker-webwerf. Twee foto's, kort agtergrond en drie gegenereerde rapporte. Nie familie van John Lightning nie.

Genealogiese skakels

  • Cyndi's List of Genealogy Sites - Die grootste skakellys ter wêreld met allerlei inligting oor genealogiese sake.
  • Genealogiese Instituut van Suid-Afrika - Die instituut versamel wetenskaplik genealogiese bronnemateriaal met die oog die publikasie Suid-Afrikaanse stamregisters.
  • Aldfaer.nl - Gratis Nederlandstalige programma voor het vastleggen van stamboom gegevens. Draait onder Windows.
  • Genealogy Links - Meer as 30 000 skakels na sensusbesonderhede, begraafplase, passasierslyste, militêre rekords ens.

Aangevraagde skakels

  • Woes.co.za - Artikels, gedigte, kortverhale, kort kortverhale, stories, skakels, stem, forums en musiek, alles in Afrikaans.
  • Walhello - Soekstasie met die drie URL'e www.walhello.com, www.walhello.nl en www.walhello.de. Terugskakel vereis vir aanmelding.
  • SearchHippo.com Web Search - Soekstasie. Terugskakel vereis vir aanmelding.

Terugskakels

Terugskakels soos op 1 Maart 2005.

  • Woes.co.za (skakel elders op dié bladsy)
  • Cindy's List (skakel elders op dié bladsy)
  • South Africa Online
  • Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (skakel elders op dié bladsy)
  • Worldwide Topsites (skakel elders op dié bladsy)
  • Google
  • Open Directory
  • Die Knoop - Duisende Afrikaanse bestemmings, en een van die grootste en oudste Afrikaanse webwegspringpunte.
  • Ananzi - Gewildste Suid-Afrikaanse webgids en soekstasie.

Banierruilskemas

Kliek op die baniertjies om ons webwerf se gradering by ander webwerwe te verhoog, asseblief.

(c) Peter Murray, 2005. Laas bygewerk 2008-01-12. http://www.murray.za.net/skakels.html